JK
JACOBA K

1 reviews | Active since Aug 2011

09 Feb 2016, 18:39

swak diens

Het gaan eet by dros die eerste keer. Vra kelner vir wit sous aangesien bottel wat vir ons gegee is leeg is. Sy se hulle het niks in voorraad nie. My seun bestel n koeldrank na lang gewag kry ons sy koeldrank. Kelner bring glas in haar hand struikel oor haar eie voete dat jy net sien ys spat op tafel. Swak diens eerste en laaste keer wat dros ons sien

0
Replies (0)