EK
Elsa K

1 reviews | Active since Jan 2021

16 Jan 2021, 20:05

Horrible service

Goeienaand

Ons WAS (met die klem op WAS) gereelde besoekers by Dros Greentstone / Edenvale.

Vanaand was vir ons een van die slegste ervarings en sal nie weer sommer hierdie Dros Restaurant besoek nie.

Ons was GLAD NIE ontvang met hand reiniging by aankoms nie. Ons tafel was net afgevee - met geen reinigingsmiddel nie. In hierdie tyd van COVID 19 verwag ons beter as dit.

By aankoms het ons rond gestaan sonder om bedien te word - 'n ander paartjie ook voor ons. Hulle wou wegneem etes bestel, maar is na 'n tafel geneem.

Iets was verkeerd met die "swipe-masjiene". Ons het twee keer betaal vir ons ete. Horribl Nee wat, Dros Edenvale / Geenstone sien ons nie weer nie. Swakste diens ooit!!

Julle kan maar die deure sluit.

0
Replies (0)