LS
Lydia S

1 reviews | Active since Aug 2013

08 Nov 2022, 13:59

Gewetenlose Diewe

Gewetenlose mense wat jong mense se drome vernietig. Hoe betaal jy vir iets wat jy gewen het. Ons kinders se troue moet nou weer uitgestel word. Al die venues is vol. Hulle wil nie die geld terug gee nie, so dit is diefstal. Hoe slaap Lana en haar medepligtiges in die aande.

0
Replies (0)