MdPO
Magda du Preez Oosthuizen
1 reviews | Active since Sept 2020
15 Aug 2022, 10:06
Droomtroue ****
Pasop bly weg. Jy gaan opdaag by venue met niks betaal of gedoen. Jys lucky as jy n trou rok 1 dag voor troue kry. Wees ook gewaarsku hul bel jou op troudag om jou troue weer uit te stel na mnde later. *** mense kom van ver en begin regmaak vir onthaal wat oor paar uur is. Kanse dat jou gevolg en bruidegom nie klere het is 100%. As jy mislukte dag wil sien join die sirkus. Ou blomme papier **** blomme. Kanse se goed dat niks is waarvoor jy gevra het. Spaar jouself nou die hartseer hierdie is ponsie tipe ****. Suppliers onttrek een na die ander
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)