A
Anni
1 reviews | Active since Jun 2026
18 Aug 2026, 13:36
Geen dienslewering
Die besigheid verkoop gearboxes met n 3 maande warranties wat niks beteken Niks, die gearbox sit vas in n rat, die 1e keer toe sit terugvat na hulle, 2e keer is die shaft heeltemal los, as ge****ak word se hulle hul sal dit kom reg maak maar kom nie uit nie en jou oproepe na die workshop gaan nie deur nie, hul diwns lewering is sub standaard en onproffesioneel, hulle doen besigheid onder die volgende name @tiaan Herm**** Cornelius Pretorius @drive tech engine gearbox and stiff @bianca Pretorius @miranda spies coetzee @rianka Pretorius @louwrens Johannes Pretorius
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)