PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
30 May 2019, 13:50
Treurige opvolg
Dit is nou vir jou n treurige agent skap.Jy kan vir hulle mail stuur net soveel as wat jy kan op hulle website OF DIREK VAN JOU MAIL BOX en hulle vee net af. Ek wil n huis uitverhuur en dit is nie die eerste keer nie,hulle ****ak jou glad nie. Wat verwag hulle as jy n huis wil koop of n huis uit verhuur,moet jy nou na hulle kantore toe gaan. Ag nee wat treurigheid op note.ek weet nie hoe hulle nog n bestaansreg het nie. As hulle glad nie belangstel nie laat weet net die person wat die mail vir julle gestuur het dat hy sy tyd mors.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)