dream dvd
<p>middag alle b2b. wil jul net waarsku teen dream dvd produksie van Rustenburg....hulle belowe die son en die maan en die sterre daarby...hul pakkette lyk ongelooflik en reageer vinnig op jou emails...maar sodra jou deel gedoen is "betalings" raak hul stil... daag wel op by jou troue en hopelik neem hul als af. ek het in Junie getrou en wag nou al 6 maande vir my dvd. elke week belowe hul volgende week. in die ****rak staan 5-8 weke. en op hello peter is daar ook gekla dat hul kwaliteit baie swak is. ek het hul op die page gekry! so wees gewaarsku bly weg van Elain van dream dvd produksie!!! ek het ha gewaarsku as ek nie my goed vandag het nie gaan ek vir almal vertel op sosiale media.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)