1 reviews | Active since Nov 2014
Dream bride krugersdorp very unprofessional service
Dream bride krugersdorp is ni profesineel ni ek en my dogter het n trourok vir haar gaan soek by hul. Eerste besoek kry ons haar rok en weet presies wat ons wil gedoen he op die rok. Ek se vir my dogter n maand voor die troue ons moet weer gaan miskien het hul jou vergeet. Sowaar toe ons daar kom is daar nog steeds niks gedoen aan di rok ni. ek se toe vir my dogter net soos ek gedink het, het hul nog niks gedoen die eienaar ruk di gordyn oop en snou my toe ek weet hoe om my werk te doen jy hoef my ni te se hoe ni. Tussen ons n woordwisseling. Daar gelos Kom vandag vir last fitting daar is halfhartig aan die rok gewerk. My dogter het n groot tatoo op die rug wat ons wil net n bietjie wegsteek ons het gevra sy moet moue opsit sodat di tatoo gedeeltelik weg gesteek word dit is ni ordentlik gedoen ni. Die tatoo steek nog baie uit ons het gevra ons soek n gekleurde lint agter ingeryg sy vertel ons sy kry nerens lint ni ek vra ek soek van di kant wat sy die moue van gemaak het sodat ek dit self gaan regmaak jammer ek weet ni waar dit is ni
