AVdM
Andre Van der Merwe

1 reviews | Active since Jul 2011

01 Apr 2020, 20:09

Uitstekende Diens

n Baie groot dankie aan Dr Valie en sy span vir uitstekende diens. Hulle is altyd bereid om die ekstra myl te loop en het dit nou weer bewys met vinnige hulp terwyl die reisbeperkings vir Covid19 van toepassing is.

0
Replies (0)