CB
Coenraad B

1 reviews | Active since Mar 2016

20 Aug 2017, 13:12

onvriendelik en onbehulpsaam

Ek was die eesrte keer by Dr Tooth Little by Coené Bezuidenhout wees om n gebreekte tand reg temaak ,daar was gese dis nie nodig om die tand te vervang of te verwyder nie. Die stopsel is tans perfek en ek kan later in die toekoms dit doen omrede dit n duur storie is. Twee dae later toe sit ek met baie erg tand pyn in Zambia. En ek moes uit hou vir twee of meer weke. Terug gekom in Sa het ek hulle onmiddelik gebel en verduidelik die tand is die selfde en ek is in baie pyn. En ek vlieg weer die volgende dag terug. Dit is nie mooi reggemaak nie. Op my aankoms was ek gegroet deur n baie vriendelike Ontvangs dame maar n baie onbeskofde en onvriendelike Dr. Coené Bezuidenhout. Ek haar my storie verduidelik en sy het kort af geraak en gestry dat sy kon dit net uitsort vir n kort rukkie en dis nie n comeback nie. My tand was weer gekraak in die binne kant ek kon dit sien en voel en sy se dis net grof???? Sy voel dis nie nodig om eers te kyk nie. Ek het daarop aangedring!!!!Sy het baie hard handig begin werk aan my tand en die pyn was erger ek was en is baie dankbaar sy het klaar gekry want ek sou nie nog n minuut kom uithou nie!!Op die **** wat sy klaar was onbeskof gese wag buite ek skryf n voorskrif en verwys jou na iemand anders met geen verduideliking ens Ek het gaan betaal en toe kom haar assistent met 3 vers****ende verwysings en n voorskrif met geen verduidelikings ,die vers****ende opsies wat my tedoen staan om die saak te hanteer ens ens. Ek het gegaan na die Praktyk Bestuurder Marie de waal en baie dankbaar sy was vriendelik en het als mooi verduidelik wat my keuses is ens nadat sy Dr Coené Gaan vra het wat gaan aan en wat moet die pasient doen!!?? Baie teleurgesteld en sal nie iemand verwys na Dr Tooth Little se spreekkamers as jy met respek en vriendelikheid gehanteer wil word nie.

0
Replies (0)