NM
Nediën Minnaar
1 reviews | Active since Sept 2020
22 Sept 2020, 11:39
Dr. Tooth Little Montana - Dr. Surine Barnes
Ek wil nie eers 'n sterretjie kies op die "rating" nie...hulle verdien dit nie. Pateties verby...hulle finansiele afdeling is die mees onprofessioneelste wat ek al beleef het. Die finansiele afdeling maak dat jy nie kans sien om 'n afspraak te maak nie. SAL HULLE NOOIT NOOIT AANBEVEEL NIE!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)