NV
Nastassja V
1 reviews | Active since Jan 2025
10 Jan 2025, 06:59
Uitstekende Dokters en Personeel
Drs en personnel met die mooiste harte. Eks op RXMe vir n maand en elke dag kry ek net support van hierdie dokters en personnel. Hierdie mense is nog net goed vir my. Even oor die feestyd was elkeen van hulle steeds beskikbaar om leiding en raad te gee. Niks is vir hulle moeite nie.
Dankie vir elkeen van julle ❤️
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)