DL
Dawid L

1 reviews | Active since Jan 2025

09 Jan 2025, 20:42

Uitstekende Diens en Life changers

Dr. Smook & Hugo inc. wie se praktyk bestuur word deur n ongelooflike span by RXME het my lewe verander... ek is 38 jaar oud en het my journey begin op n gewig van 277kg... crazy ek weet, maar ek het in 17 weke 60kg verloor en 577cm kleiner... ek was n tipe 2 diabeet en was op n croniese medikasie vir bloeddruk, ek is 2 weke terug weer gestuur vir bloed toetse deur die dokters van die praktyk om my te monitor, ek kan glad nie meer geklasifiseer word as n diabeet nie en ek mag nie meer bloeddruk medikasie gebruik nie... AMAZING... ek is n nuwe mens, ek het my lewe terug gekry... nog NIEMAND het al ooit so invest in my lewe soos Dr. Smook & Hugo inc. en RXME nie, ek word weekliks gemonitor en het suters, dieetkundiges, dokters, ens tot my beskiking. Jy kan altyd verseker wees dat jy gehelp gaan word, al is hulle besig, sal hulle jou antwoord (onthou net hierdie mense is besig en werk met duisende mense) en bystaan. Dankie Dr. Smook & Hugo inc. en RXME wat hulle praktyk bestuur dat julle my lewe kom verander het en nogsteeds doen, julle is TOPS!!!

0
Replies (0)