AT
Annamarie T

1 reviews | Active since Feb 2014

09 Jan 2025, 21:22

UITMUNTENDE SPAN

5 Sterre is eintlik te min om hierdie wonderlike mediese praktyk mee te prys. Ek is die afgelope 4 weke onder hulle behandeling en ek kan met alle eerlikheid hulle 'n 10/10 gee. Hulle is professioneel, vriendelik, baie behulpsaam en gaan werklik uit hulle pad vir hulle pasiente. Hulle loop werklik die ekstra myl x 10. Ek het jare laas sulke ongelooflike mense ontmoet met passie en dryfkrag soos hierdie span van Drs Smook en Hugo Inc. Ek salueer julle !!

0
Replies (0)