CB
Christa B
1 reviews | Active since Jan 2025
09 Jan 2025, 21:23
Top gehalte diens
Dr Smook & Hugo en hulle praktyk wat bestuur word deur Rxme se diens is van absolute uitstaande gehalte!! Nie net help hulle jou om gewig te verloor nie, hulle maak jou hele liggaam van binne af gesond. Die dokters, Sr's en Dieetkundiges ondersteun my 100% deur my journey. Vir beter kan geen mens vra nie. Ek is hierdie dokters en personeel ewig dankbaar. Christa Booysen
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)