JO
JANE O
1 reviews | Active since Jan 2025
10 Jan 2025, 05:09
Dr Smook & Hugo
Sjoe wat n ervaaring was en is dit nie vir my om met die Dr's asook personeel van Dr Smook en Hugo te werk. Die kommunikasie tussen my en elke Dr, admin personeel, dieetkundige en suster is "next level".
Nie net werk die produk 200% nie maar die ondersteuning wat ek kry en tans kry is van die beste.
Dankie aan Dr Smook & Hugo en al die personeel julle is tops
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)