TZ
Tilana Z

1 reviews | Active since Jan 2025

10 Jan 2025, 07:36

Dr Smook & Hugo

Ongelooflike ervaring is al wat ek kan se, die dokters praktyk wat bestuur word deur RXME die dieetkundiges,projek bestuurders susters en elke liewe persoon deel die dokters se span is ongelooflik n beter support system sal jy nerens kry nie.Vir jare en jare sukkel ek al met my gewig en die is die heel eerste produk wat ek kan se laat voel my fisies en emosioneel ongelooflik goed eks is in die beste plek in my lewe waar ek in jare was. Die ondersteuning,hulp en ongelooflike informasie en insette van die span is ongelooflik en beter sal mens nie kry nie.

n groot baie dankie

0
Replies (0)