RL
Rosemari L

1 reviews | Active since Oct 2020

09 Jan 2025, 23:16

DR SMOOK EN HUGO

DR Smook en Dr Hugo inc. wat se praktyk bestuur word deur RXME DANKIE DANKIE dat julle my weer n mamma gemaak het wat kan bal skop en hardloop en saam swem. Dankie dat ek nie net gewig verloor nie maar ook gesonder is. Dankie dat ek alles in my lewe anders sien en ervaar. Dankie dat daar 10 wonderlike Drs tot my beskikking is, susters , dieetkundiges en n hele span wat elke dag die ekstra myl vir my stap. Dankie dat julle saam met my die pad stap en dit makliker maak. Julle is tops! Rxme praktyk bestuur julle gee nie net nuwe liggame nie maar julle verander die manier hoe mens jouself lief het en hoe gesond mens lyk en voel. VOL PUNTE VIR DIE BESTE DIENS EN ONDERSTEUNING IN SUID AFRIKA.

0
Replies (0)