FF
Fernando F
1 reviews | Active since Jan 2025
09 Jan 2025, 22:21
Die Beste Drs
Julle is regtig awesome @Dr Smook & Hugo
Ek kan nie genoeg dankie sê vir die dokters en die praktyk nie.
Julle het my definitief ge-rescue ek kon nie hardloop toe ek die program begin het nie,maar nou is ek soos "bump ball" vol energie....
Ek speel rugby die jaar na letterlik 11 jaar.... Alles te danke aan die leiding van Dr Smook & Hugo span.
Baie dankie weereens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)