DP
Daleen P
1 reviews | Active since Jan 2025
09 Jan 2025, 21:13
Blessed by RXME
It is well with my soul😁 Ek wil persoonlik duisend dankies sê vir RXME en die hele span!Hierdie produk is waarlik lewensveranderend,in 41 jaar het ek nog nooit so goed gevoel na 4 weke se amazing journey,uitstekende diens van elke personeel lid.Ek is julle ewig dankbaar en ook vir Loka vir die groot blessing van n nuwe jy!Julle is TOPS🙌
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)