AF
Angelique F
1 reviews | Active since Jan 2025
09 Jan 2025, 21:02
Beste Dokters vir my
Die pad wat ek al saam Drs Smook en Hugo se span gestap het tot nou was wonderlik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam regte omgee mense met harte van goud en proffesioneel. Ek sal al die Drs en sisters en personeel ewig dankbaar wees vir hulle opregheid en omgee vir hulle mede mens. Jy gaan moet vêr soek om Drs te kry wat so passievol hulle werk doen en altyd bereid is om vrae te antwoord en raad te gee. Hulle het vir my meer soos familie geword in die tydtjie wat ek op die Amazing medikasie is. Met ń dankbare hart gee ek hulle 10/10 en beveel hulle aan x1000 keer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)