RR
Reinett R
1 reviews | Active since Jul 2020
22 Jul 2020, 17:33
Baie professioneel en stiptelik met uitstekende oordeel.
Ek ly vir dekades lank aan verskeie kroniese kondusies en het Olga gedurende die afgelope jaar 'ontdek'. Ek voel dat Olga die eerste een is op wie ek werklik kan staatmaak. Haar goeie oordeel oor behandeling en haar eerlike advies onderskei haar duidelik van die res! Dankie Olga!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)