1 reviews | Active since Jan 2017

23 Sept 2020, 09:27

Valse Inligting

Dr Moll het op die 1ste September geadverteer van die Keto pille wat die eerste 100 persone net die posgeld moet betaal van R70. Maar was valse inligting

Ek het 15h07 : *** nommer ges***el om dit te kanselleer en hulle het gese dit vat 7 tot 10 werksdae.

Dit is nog nie gekanselleer nie.

Die plek is Hairperfectinfo.com +*** vir die bedrag van R1902.48.

0
Replies (0)