CB
Corne B

1 reviews | Active since Apr 2015

07 Feb 2017, 12:33

swak dienslewering van ontvangs, DR Melanie van Zyl Vanderbijlpark

<p>Ongeveer 2 weke gelede my afspraak gemaak by die dokter, sou n epos ontvang waarin ek n vorm moes invul. Epos is nooit ontvang nie en geen kommunikasie van ontvangs. Vanoggend die SMS ontvang om te s***el om my afspraak te bevestig. Toe ek s***el is die ontvangs baie ongeskik omdat ek nie die sogenaamde epos ontvang of teruggestuur het nie. My afspraak is summier deur ontvangs gekanselleer. Dit is die mees ongeskikte en swakste diens wat ek nog ontvang het van sogenaamde professionele persoon. Mens wag in afwagting vir jou afspraak omdat jy regtig hulp nodig het en dan word daar met jou gewerk asof jy die fout is.</p>

0
Replies (1)
Dr Melane van Zyl Psychiatrist
Dr Melane van Zyl Psychiatrist's reply14 Dec 2020, 15:46
Official
Beste Corne. Ek vra om verskoning vir wat gebeur het in 2017. Ek sal graag wil glo ons het dit baie makliker gemaak van daardie tyd af om n afspraak te bevestig. Dr Melane