MB
Marnitz B
1 reviews | Active since Oct 2018
11 Jun 2019, 11:24
MH Veldman onaanvaarbare diens.
Swakste Diens ooit, my vrou is bestaande pasient by Dr Veldman, sy is 6 maande swanger maak telefonies afsprake om dr te sien na sy sleg voel dr beveel haar om in te kom praktyk toe sy inkom wys hul my vrou weg want sy was TE LANK GELEDE by die dr en hul neem nie nuwe pasiente in nie al is sy n bestaande OU PASSIENT.
Onvriendelike swak diens, onaanvaarbaar
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)