MM
Marinus M

1 reviews | Active since Dec 2021

30 Dec 2021, 13:11

Absoluut pateties!!

Die swakste tydsbeplaning wat ek nog ooit ervaar het, afspraak was vir 12uur ons sit al vir langer as n uur hier. Geen terugvoer van die ontvangsdame af of net n 'dokter sal nou by julle wees' niks nie. Absoluut pateties!!

0
Replies (0)