lP
leon P
1 reviews | Active since Jan 2021
22 Jan 2021, 11:00
pasient is net 'n nommer
Jy gaan vir 'n wortelkanaal behandeling wat onsuksesvol is dan word daar van jou verwag om te betaal al het jy geen verligting gekry nie ! Dan moet jy 'n ander tandarts betaal om hulle brouwerk reg te maak.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)