aG
angelique G

1 reviews | Active since May 2017

10 Oct 2023, 10:33

Best Gyni and Fertility specialist

As ek nog 5 sterretjies kon by sit sou ek!!

Dr Markram en sy span is sulke geliefde mense. Hy verstaan dit is klaar n ongemaklike en moeilike ding om deur te gaan en hy laat jou sommer net gemaklik voel. Hy is n goeie dokter en kon nie vir n beter dokter vra om die pad saam te stap nie. Ek beveel hom vir elke vrou aan.

0
Replies (0)