wC
willem C
1 reviews | Active since Dec 2012
29 Jun 2015, 12:27
foutiewe kode op eis veroorsaak dat ons gedagvaar
Datum van diens <br> my skoonma is opgeneem in medikliniek op die 22/08 2014 in ongevalle nadat sy geval het, die dokter op diens het gevra vir x-rays , dit was in die loop van die aand dat sy oorgeplaas is na die saal in medi kliniek<br> <br> die rekening is vereffen deur die mediese fonds met die uit****ing van n \admin fee"waarvoor ?<br> ons het met discovery gepraat en hul het op 5 februarie 2015 aan ons bevestig dat daar nie n exsterne kode van die dokters by die rekening aangeheg was nie"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)