DS
Dirk S
1 reviews | Active since Nov 2021
09 Nov 2021, 16:17
Account
Hulle stuur nie rekenings uit nadat die medies hulle gedeelte betaal, nou is ek gedagvaar vir R114.00 en moet nou R1713 betaal belaglik. Moet hulle nooit gebruik vir X-stale nie hulle in Noordheuwel , krugersdorp by BEll st Hospitaal.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)