BM
Bianca M

1 reviews | Active since Aug 2015

19 Nov 2015, 12:00

verkeerde diagnose

Gister was ek by ongevalle met my tweeling en Dr J G Geldenhys was aandiens en het my kids ondersoek, ek het hulle in gevat oor hul maagies die vorige dag (17 nov 2015) baie gewerk het en hulle nie so goed wou eet en drink nie en gister bel die dag moeder my en se my kids wil glad ni eet of drink nie en slaap net die heeltyd ek vat hul toe dadelik ongevalle toe, en so se Dr Geldenhys vir my dat my kids oor onsteking het en dat ek hulle kos en als moet los vir n week lank dit pla hom nie, ek was toe ni te vrede ni en vat my kids na n ander doc, en so se die doc vir my dat my kids mangel ontstekking het en n maagvirus het as ek hulle n dag later in gebring het sou hy hulle moes opneem want hulle sou on****er het en baie swak gewees het. <br> ek warsku almal dat Dr J G Geldenhys die ***ste dokter onder die son is!! dis nou al die 2de keer wat hy my of my kids verkeerd diagnoseer en ander mense wat ek ken<br> BLY VER WEG VAN HOM AF!!

0
Replies (0)