SB
Sone B

1 reviews | Active since Mar 2014

13 Apr 2016, 11:30

Handing over my account to the attorney

Ek het reelings getref per epos en telefonies dat ek R50 n maand sal afbetaal (vir die rekening van R2334.70) nadat die mediese fonds nie die rekening ten volle betaal het nie, dit was alles aangeteken op my leer.

So kry ek vandag 13/04/2016 @10:23 n sms wat die volgende se \GOOD DAY YOUR ACCOUNT FOR THE AMOUNT OF R4061.90, IS TO BE HANDED TO OUR ATTORNEY, PLEASE PAY IMMEDIATELY TO PREVENT ACTION. KIND REGARDS, DRS POTZE, LEWIS. *** (8-16H00) YOUR REF BES019. NEDBANK ARCADIA - BRANCH 163345 ACCOUNT NUMBER: ***\"

Die rekening wat ek ontvang het het gese dat die medies R4110.80 moet betaal en ek net die R2334.70 en so het ek n betaling gemaak van R134.70 (nadat ek reelings getref het vir net R50.00 n maand) en nou sien ek dat ek R4061.90 moet betaal, so dit wil vir my se dat hulle nie alles ge-eis het by die mediesefonds nie en nou moet ek dit ook betaal.

Ek het glad nie n probleem as hulle my rekening wil oor gee nie, dit wil net vir my se dat hulle nie reelings wat n mens met hulle tref kan handhaaf nie.

Ek dink dit is oneties van hulle om net my rekening te wil oor gee nadat ons reelings getref het.
So ek wag vir die volgende stap asb!

0
Replies (0)