eK
elzette K
1 reviews | Active since Nov 2021
03 Nov 2021, 09:21
SWAK KLIENTE DIENS
Die mees ongeskikste onbehulpsaamste dame wat ek nog ooit mee te doen gekry het by 'n Dokter se spreek kamer is by Dr D Frantzen. Haar naam is Henriette Strydom. Regtig sy hoort nie daar nie kort af, haar werk is vir haar teveel moeite! Waar het jy in jou lewe gesien 'n Dokter spreek kamer verwys jou na Google toe, ons het so 'n groot bybetaling wat sal genoeg wees om haar salaris te betaal dan wil sy nie eers bietjie help of bystand wat nog te se van inligting gee nie. Nee wat jammer as gevolg van hierdie vrou moet hierdie operasie wat nou al 'n jaar sloer verby kom maar na hierdie spreek kamer verwys ek niemand nie. Net as gevolg van haar.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)