1 reviews | Active since Sept 2018
Swak Administrasie
Van dag 1 af het 'n probleem met die dr se ontvangsdame. Dr Frantzen het in die spreekkamer vir my 'n vorm gegee met die kodes wat hy gaan gebruik tydens die operasie en het gese ek moet die medies bel en die authorisation kry en die vorm so deur email of fax aan die hospitaal. Ek het dit so gedoen en het die authorisation code gekry vir die operasie. Met groot skok kry ek 'n rekening van die hospitaal af wat se ons skuld R6000 en ek het hulle gevra vir wat dit is dr het nie die kode gespesifiseer op die vorm nie nou moet ek die kostes betaal?? Ek het die ontvangsdame ges***el en gese dr het 'n fout gemaak met die kode en sy het my meegedeel dit is maar die ding met lae mediese skemas hulle betaal nie alles nie. Maar sy gee jou ook nie kans om te verduidelik nie. Ek gaan nie daardie geld betaal nie. Swak Administrasie
