VJ
Vicky J

1 reviews | Active since Oct 2022

09 Jul 2025, 22:50

Dr Frantzen en span

Eerstens wil ek baie dankie sê vir Henriette Dr Frantzen se ontvangs dame wat my regtig vriendelik ontvang het en regtig moeite gedoen het vir ons wat van ver af gereis het. Henriette jy word opreg waardeer, baie dankie! Dankie ook aan Dr Frantzen wat luister en omgee. Hopelik kom ons nader aan 'n oplossing vir my baie rare knieg kondisie en 3 jaar lange gesukkel en stryd!! Ek het die volste vertroue en sal beslis die praktyk en Dokter aanbeveel. Ek kon verseker nie vra vir 'n beter dokter nie, ek het die beste ontvang!

0
Replies (0)