CL
Carin L
1 reviews | Active since May 2024
16 May 2024, 09:32
Bunion operasie
My bunion operasie wat Dr Cobus Wessels gedoen het, was 'n groot sukses. Drie maande na die operasie het ek die baie klipperige en ongelyk, 5km roete by Wolwespruit in Pretoria Oos met my honde gestap. Geen probleem met my voet gehad nie. Ek kan die dokter hoog aanbeveel vir enige voet operasie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)