1 reviews | Active since Jan 2016
Dr Cobus Steyn Pretoria wat nie terug kom

Dr Cobus Steyn van Wilgers Pretoria is een van die drs wat n timer op sy tafel het en as die alarm af gaan moet jy....waar in jou lewe noem mens DIT n goeie dr. My Pa was op 1 September vir n operasie by dr Steyn. 16h00 is my pa in teater toe en 17h00 ontslaan..?

My ouers sukkel permanent om in ****ak met dr Steyn te kom. Sy ontvangsdame Tanya se hy sal terug bel. Hy stel net eenvoudig nie belang nie om terug te kom na ay pasient. Seker sal dit tyd vat waarvoor hy niw geld gaam kry nie..?!?!

Dankie dr Cobus Steyn Nero shirurg...my pa is dood deur JOU NALATIGHEID.

Ek verstaan nie hoe n dr net eenvoudig vele oproepe van ou mense ignoreer nie. Ek verstaan nie wat van jou eed geword wat jy gesweer het nie.

Dis beter dat jy vir jou ander werk kry want JY is NIE n dr werd nie.

Ek het vandag jou ontvangssame gebel..kom ons kyk of jy DIE keer my ou ma sal terug bel.

Regtig..kry ander werk want jy is NIE n dr nie

Nadat ek met Tanya by die kamers ge****ak het n week terug het dr Cobus Steyn nog GEEN poging aan gewend om my ma terug te s***el nie.
Ek wonder hoe dit met die ander pasiente gaan wie dieselfde dag gedoen is...wonder of hulle ook so siek is