AP
Aj P
1 reviews | Active since Jul 2013
04 Jul 2024, 19:06
Beste Dentist in WELKOM! Dr Christo Van Der Merwe en ALMAL DAAR WERK! 393 Stateway WELKOM *** ♥️♥️♥️♥️♥️
Ekke was so happy Huis toe ekt gehuil.
Ek was vandag by Dr Christo Van Der Merwe in Welkom in Stateway 393 Tel. ***
Vanaf die mooi dame by ontvangs tot die doctor's het my so gou, so mooi, so warm, nie geeina nie, reg gemaak, die liefde, die omgee, die proffesionality, mens kry nie meer die tiepe hulp, diens, liefde, omgee in Welkom nie!
Mag Pappa God jul uit jul skoene seën Vir ewig en altyd!
My tand is nie meer seer nie, ek kani woorde my dankie sê nie!!!
BAIE LIEFDE en is happy jul ALMAL weer sien xoxo
Aj 🦖 Prinsloo
Mamma sê ook BAIE DANKIE, ALMAL Kan by julle leêr!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)