CD
Chantelle D

1 reviews | Active since Aug 2015

16 May 2019, 08:59

Nors en ombeskofte ontvangsdame

Dis nie die eerste keer wat ons sulke uiterse swak houding kry van Dr Burmeister en venote in Ceres se ontvangsdame nie. Sy is 'n bitter nors mens laat 'n mens altyd so ongemaklik voel om daar in te stap of selfs op telefoon.

16 Mei 2019, die hele nag wakker gesit met my dogtertjie oor koors en erge hoofpyne. My man is nie by die huis nie so is alleen kan nie net hospitaal toe gaan nie het n 3jarige seuntjie ook. Ry al vroeg om in ry te sit by spreek kamers. Kom in se ek het nie n afspraak nie maar wil graag my dogtertjie en seuntjie bring wat al deur antibiotika is en nog steeds hoes en neus loop het, se sy so ombeskof ek het nie plek nie eers vanmiddag. Maar bitter bitter ombeskof. Wou sommer uit loop maar ek kan nie weet my dogtertjie kla heeltyd van hoofpyn.

Maar glo my dis my laaste keer by die spreek kamers. Die Dokters is fantasies. Maar ek kan nie so nors ombeskofte diens kry voor net om dokters te sien nie.

0
Replies (0)