MB
Marizel B

1 reviews | Active since Sept 2016

23 May 2018, 09:58

TERRIBLE!!!!!

Moenie deel met die dokter nie!! Sy is ***** en steel mense se geld! Sy het ook op die dag van my kind se geboorte bloed getrek waarvoor sy GEEN toestemming gehad het nie. Ons behoort aan 'n mediese fonds en die besoek aan my kind op die dag van sy geboorte moes ek ****ant betaal het en terug eis by die medies!!! Sy het my private rates gecharge en sommer vir 3 dae wat sy my kind gesien het in die hospitaal maar hy was net eenkeer gesien!!! Na hoe lank se gesukkel en smeek skree die pideater op my omdat ons nie verstaan nie en gooi die foon neer!!!!!

0
Replies (0)