MT
Marinique T
1 reviews | Active since Jun 2024
28 Jun 2024, 15:24
Stay Away!!
BAIE BAIE slegte ervaring met die dokter. My seuntjie(toe 4) was gebyt deur swart mamba. Die dokter het ons amper oortuig dat dit net 'n perdeby steek was en het hom binne aars antihestamien gespyt. Na ruk was my seuntjie se simptome baie erger en wou net slaap(die mamba gif saam antihestamien) waarop dokt ons aanbeveel het om huis toe te gaan en hy sal dit "afslaap".... ons het die teenoorgestelde gedoen en gejaag met ambulans waar hy 9 ampules teengif ontvang het. MY KIND WAS BESIG OM IN 'n KOMA TE GAAN!!! Hy sou nie weer wakker geword het as ons DIE dokter se raad gevolg het nie! BLY WEG!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)