FV
Flippie V

1 reviews | Active since Dec 2023

07 Dec 2023, 23:19

Slegte ervaring, swak admin, en geen accountability

Negatiewe ervaring. My kind was geopereer en die dokter ongeskikte mens praat met ons asof ons niks is terwyl hy nie eers opereer nie. My kind is later oorlade. 6 maande later kry ek die eerste rekening, toe het hy nooit ingedien by die mediese fonds soos hy gesê het hy sou nie. 'n Oproep later nadat ek gesê het ek sou die fonds ****ak was hy bombasties en vol dreigemente, week later is die rekening sommer 3000 meer en 3 dae na dit gee hy my oor aan sy prokureer. Na omtrent 5 spesialiste by Netcare Alberton, was hy die enigste een wat probleme gemaak het en sy storie verander die heeltyd. Intussen rou ek oor my kind maar Meneer soek sy geld, wat hom toekom maar op 'n manier wat oneties is en maak dat ek eerder net wil aangaan met my lewe. En toe 'n jaar later kry ek 'n epos oor sy siening oor covid... has belaglik.

0
Replies (0)