JD
Jacomina D
1 reviews | Active since Oct 2023
27 Oct 2023, 15:46
Bly vêr weg!
Bly vêr weg!Hy is nie meer bevoeg om te praktiseer nie! Hy voer prosedures uit in die spreekkamer wat veronderstel is om in n teater gedoen te word. En charge 300% bo fonds tariewe. Ongeskik,onprofessioneel en vat glad nie verantwoordelikheid vir sy foute nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)