1 reviews | Active since May 2016
Wat 'n teleurstelling!!!!!!!!!!!
Wat 'n teleurstelling!!!!!!!!! Ek kry die kunstenaars jammer dat hulle soveel ontevrede aanhangers moet laat huistoe gaan na 'n optrede deur 'n Venue. Ek het kaartjies vir Sondag se vertoning ook gekoop vir ******* maar ja… die bestuur is beslis oortuig daar is NET gelukkige kliente is en ek is net 'n enkele suurgat maar ******* se kaartjies gee ek sommer weg want bestuur kan beslis 'n kursus gaan loop in Kliente bestuur, so ongeskik en onprofesioneel, ek het dit NIE verwag nie, regtig ek was so opgewonde oor Elandre se optrede maar die Venue is uiters swak met geen ordentlike bestuur en geen organiseering nie!!! Dozi Back to the Roots sien my beslis nooit weer nie, was Sondag my eerste en beslis my laaste.
