1 reviews | Active since Feb 2023
Slegte behandeling van begrafnis ondeniming doves en kloppers
My skoonma is 20 Jan 2023 oorlede begrafnis boekie by foves en kloppers waarde van boekie was R26700 Ons het doves en kloppers in secunda besoek. Daar gekom iis o s in ontvangs gehelp deur n mans persoon .eerste vra ek hulp in my taal dis net makliker let wel daar is nie gesimpatiseer of niks nie ons is ook nie na n kantoor geneem nie die persoon het agter too bank bly sit hy se toe hy kan nie afrikaans prast of verstaan nie en so begin on hel toe . Praat toe maar in gebroke engels,ek se toe my skoo ma wil veras word en sy het begranis polis na hy bedrag gecheck het vra ons toe oor kis nee se hy hy kies die kis ons se toe daars nie n manier nie t****ens vra hom toe vir blomme op kis hy se toe ons kan kies tussen 10 of 5 rose ek vra toe us blomme nie ingesluit nie nee se hy dit is nie. Ek vra toe oor begrafnis brief nee se hy hy kan nie help nie ek se toe ok sal dit doen kan jy hom print hy se toe ok in swzrt en wit dk se toe weereens daar is nie n manier nie .Ons is toe daar weg voor ons ry vra ek waar le my skoonma hy se toe in bethal ek s***el bethal yoe weereens se die dame sy kan ons nie help nie ermelo kan ons help met begrafnis brief want daar is n dame wat afrikaans praat maar intussen s***el my seun springs tak en die dame se die reganel manager sal hom nou terug s***el hy wag tot vandag toe sy het hom nooit ges***el nie. Die maandag is my man weer doves en kloppers toe daar gekom se die man vir hom hy het nie vervoer binnelandse sake toe nie om goed daar af te handel nie my man vat hom toe binnelandse sake toe. Ek s***el toe weer springs o.dat ek gedink het dis hul hoofkantoor die dame onthou toe my seun het vrydag gebel en sy vra toe of reganal manager jom ges***el het ek se toe nee sy se toe sy gaan my nou terug s***el die regenal mananger het my toe ges***wl en gese hulle is besig met die brief en my man moet haar in bethal die volgende dag kom sien let wel dit is amper 100km vanwaar ons bly daar gekom kan sy weereens nie afrikasns met hom praat nie hy vra toe op sy manier in engels oor die blomme op die kis nee se sy daar kom net spray op die kis hoe meer hy vra oor blomme hoe meer praat sy van n spray hy vra toe vir n voledige invoice sy print toe vinnig n invoice van 26700 dit is hulle stanaard pakket ndaar is gebruik gemaak van 4 drs vervoeyk en die 10 blomme n goedkoop kis en na n baklei n spray wat ons nie geweet het dis wat hulle die ruiker op kis noem nie geen blomme in kerk ook nie n foto nie. Sy het ook vir my man gese die man i secunds is n trainee en hy leer nog Die regenal manager sou die donderdag met begrafnis ons by doves en kloppers in secunda kry sy het nie eers opgedaag nie .Ek het hul hoof kzntoor 2 emails gestuur al response wat ek van hulle kry is vzn die outomaat wat se its not urgent ek voel hulle het ons uiters sleg behandel in ons tyd van nood en hulle het ons regtig i gedoen want ons het toe later 3 ander keotasies gekry en die duurste was 19000 maar dit het alles ingesluit ryker i kerk en n foto ons het n ekstra 900 vir ruiker in kerk en 100 vir foto betaal ons is ook nie vegoed vir ry bethal toe nie en ook nie vir die rondry van hulle persoon nie dan praat ek nie van al die optoepe nie
