OM
Ockert M

1 reviews | Active since Jan 2019

24 Jan 2019, 14:54

dove funeral insurance betaal nie eis nie het baie verskoonings

dove funeral insurance is deur een van my werker uit geneem,uiterse swak diens toe daar geeis word.die dood van n geliefde is die 15 januarie gerapoteer,die agent in kimberley se net elke keer as hy genader word hy bel terug en hoor jy nooit weer van hom nie.op die 22 ste januarie stuur ek n e mail na hoof kantoor asook na die agent in kimberley,23ste januarie 2019 kom hulle terug en se alles is goedgekeur en die geld word inbetaal.die 24 januarie dit is die agent weer ge****ak en hy se hy sukkel om iemand in hoofkantoor wat daarmee werk in die hande te kry.ek s***el hom hy is nou baie jammer maar hy kry nie iemand van hoof kaqntoor wat die uitbetaling moet magtig in die hande nie,hy het sy area kantoor in bloemfontein ook gebel en hy weet nou nie hoekom die geld al betaal is nie.mnr d.douw wat die eis ingestel het sit nou op hete kole want die begrafnis is uit gestel van laas naweek na hierdie naweek en geld word uit betaal nie .as ek dit reg het adverteer die mense gewoonlik dat n eis binne 24 uur sal uitbetaal .uiter baie swak diens,verdien nie eers n ster gradering nie

0
Replies (0)