AO
Anina O
1 reviews | Active since Oct 2018
23 Feb 2021, 12:59
Slegte diens
Ons het op die 16/02/2021 2Lt Douglasdale melk gekoop by Pick & Pay Doornkloof toe ek die melk op die 20/02/2021 wil gebruik is die melk klaar suur, die verval datum is eers die 22/02/2021. Ek het Douglasdale gebel net om aangehou en aan te hou na n ruk is ek weer terug ges***el na die ontvangs daar het die dame my nommer en naam gevat en gese iemand sal my terug s***el ek het vandag die 23/02/2021 weer ges***el weer deur gesit na die persoon wat met klagtes werk weer terug s***elbord toe, daarna het die lyn afgesny. Ek is nie baie beindruk nie aangesien dit nie die eerste keer is dat ek suur melk van hulle kry nie. Ek dink dit is baie swak diens en ek glo nie ek sal weer hulle produkte koop nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)