Ee
Elzette e.moller
1 reviews | Active since Dec 2022
06 Dec 2022, 17:36
Vynoniao Oosthuizen was uiters behulpsaam en proffesioneel
Vynoniao Oosthuizen was uiters behulpsaam en proffesioneel. Het my onmiddellik gehelp om my pet versekering weer reg te stel. Sy is goud werd vir die maatskappy en haar vriendelikheid is aansteeklik. Op die rating is sy beslis n 5. Baie dankie vir jou diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
07 Dec 2022, 06:04Hi Elzette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Dec 2022, 06:04
Official
Hi Elzette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
