JG
Johan G

1 reviews | Active since Mar 2015

25 Jun 2018, 15:33

Voortreflike bystand en raad.

Alle waardering aan Nathaniel Jordaan vir sy hulp en raad ivm met die polis navraag. Hy het regtig moeite gedoen en net jammer dat ek weens omstandighede soos ek aan hom verduidelik het, kan oors***el na Dotsure. Hy is regtig n aanwins vir sy maatskappy.

0
Replies (0)