AH
Aubrey H
1 reviews | Active since Sept 2019
02 Sept 2019, 14:22
Verseker by Dotsure
Baie dankie Zanne Grobler van Dotsure, met die vriendelikke wyse waarmee jy ons gehelp het met die versekering van ons hondjie. Ek waardeer jou hulp en wyse waarmee jy gehelp het. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
02 Sept 2019, 15:05Hi Aubrey. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Altyd bly as ons kan help. Welkom by die dotsure.co.za familie!
dotsure.co.za's reply02 Sept 2019, 15:05
Official
Hi Aubrey. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Altyd bly as ons kan help. Welkom by die dotsure.co.za familie!
